Covid Hero T-Shirts

0

Ons oupa's en ouma's is vir seker hero's - hulle is deur oorloë, pandemies en nog baie groot dinge in die geskiedenis. EK EN JY OOK - ons het die COVID-19 pandemie beleef en oorleef. Dit maak van ons OOK hero's. Vier dit met 'n t-shirt. You've been there, why not get a t-shirt?

Pryse: XS-L = R180; XL-2XL = R184; Courier = R99.

Indien jy meer as R1500 se t-shirts koop, stick ons jou vir die courier!

© 2020 by DAVID MULLER | Sanger. Spreker. Vervaardiger.