Covid Kersfees
It’s that time of year
Daai tyd wat klokkies klingel
Manuel Escórcio in elke winkelgang klink
en daar ‘n teenwoordigheid in die vroeë aand somer-gevoelte hang.
Dis Christmas.
‘n Tyd van saam wees. Naby wees. Tevrede wees.
It’s that time of year.
Dit is asof meeste dinge meer genadig is –
meer toegeeflik reageer teenoor my oortredinge.
Asof my hart vrywillig saamsing met die hoofsweep kerskwartet
Lekker. Feestelik. Fantasties.
Maar deur my masker hoor ek my lippe mompel:
vet weet hierdie is n anderste jaar.
It’s that time of year.
Maar die Here hoor my - dit moet nou net klaarkry.
Ek wil aangaan. Ek wil normaliseer.
Ek hoor jy sê dis Christmas, en ek moet geskenke toedraai vir die kersboom,
maar behoed die kerspapier wat nêrens, ‘n skoendoos hoop versier.
