WAARMEE IS EK BESIG?

Na die lockdown is dit so lekker om weer in die Witbus te spring en die land vol te toer. Nou, is dit my kerssangdiens wat spesiaal op HOOP tydens die Covid pandemie fokus. Die titel is: "Aan die anderkant van Covid-19". Ek het 'n reuse klomp optredes wat daarvoor bespreek is - alles net genade. Hou my Facebook page dop vir meer inligting. 

Radio Helderberg Onderhoud

Radio Helderberg OnderhoudDavid Muller
00:00 / 10:55

© 2020 by DAVID MULLER | Sanger. Spreker. Vervaardiger.